Lojaliteit en Dislojaliteit

$20.00
Short description:
Alhoewel dit ’n primêre vereiste is vir God se leiers, is daar nog baie min hieroor geskryf. In hierdie boek omskryf Dag Heward-Mills baie belangrike beginsels met die doel om die kerk se stabiliteit te versterk. Die toepaslikheid en bruikbaarheid van die boek se inhoud maak dit ’n...
PB-af15
In stock
+

Alhoewel dit ’n primêre vereiste is vir God se leiers, is daar nog baie min hieroor geskryf. In hierdie boek omskryf Dag Heward-Mills baie belangrike beginsels met die doel om die kerk se stabiliteit te versterk. Die toepaslikheid en bruikbaarheid van die boek se inhoud maak dit ’n onontbeerlike hulpmiddel vir baie kerkleiers.