Hulle wat vergeet

$16.00
Short description:
Meeste mense is bewus van die “vier groot” sondes: oneerlikheid, diefstal, owerspel en moord. As jy iemand vra vir ’n lys van sondes, sal hulle nie sommer die sonde van vergeet insluit nie. Maar God se Woord is duidelik hieroor. Om te vergeet is ongeregtig! Om te vergeet, om nie te erken...
PB-af32
In stock
+

Meeste mense is bewus van die “vier groot” sondes: oneerlikheid, diefstal, owerspel en moord. As jy iemand vra vir ’n lys van sondes, sal hulle nie sommer die sonde van vergeet insluit nie. Maar God se Woord is duidelik hieroor. Om te vergeet is ongeregtig! Om te vergeet, om nie te erken nie, om nie te onthou nie, is sondig voor God.