Hulle wat jou Verlaat

$16.00
Short description:
Mense wat jou verlaat, kan jou vernietig. Die gevoel van depressie, verwarring en vrees wanneer ander hulle rug op jou draai, is onbeskryflik. Hierdie boek se doel is om jou te help veg teen die vernietiging wat jy ervaar wanneer mense jou verlaat. Moenie bedrieg word nie. Verlating of...
PB-af33
In stock
+

Mense wat jou verlaat, kan jou vernietig. Die gevoel van depressie, verwarring en vrees wanneer ander hulle rug op jou draai, is onbeskryflik. Hierdie boek se doel is om jou te help veg teen die vernietiging wat jy ervaar wanneer mense jou verlaat. Moenie bedrieg word nie. Verlating of verwerping is nie uniek tot jou of jou gemeente nie. Baie ander het dit reeds beleef. Satan was die eerste rebel en het sedertdien alle opstandigheid geïnspireer. Met hierdie boek in jou hand, sal jy opstaan en die gees van dislojaliteit beveg wat vrygelaat word deur “hulle wat jou verlaat”.