Hoe om Kerke te Plant

$12.00
Short description:
Die vestiging van kerke is ’n verskynsel wat wyd voorkom onder charismatiese kerkleiers. Dit was 'n hooftaak van die vroeë dissipels. Suksesvolle kerkvestiging verg egter sekere vaardighede en omvat vele faktore. In hierdie boek ontleed Dag Heward-Mills die verskillende komponente van...
PB-af5
In stock
+

Die vestiging van kerke is ’n verskynsel wat wyd voorkom onder charismatiese kerkleiers. Dit was 'n hooftaak van die vroeë dissipels. Suksesvolle kerkvestiging verg egter sekere vaardighede en omvat vele faktore. In hierdie boek ontleed Dag Heward-Mills die verskillende komponente van kerkvestiging. Dit is 'n handleiding vir enige geestelike bediener wat kerkvestiging sy missie wil maak.