Die Mega-Kerk (Tweede uitgawe)

$12.00
Short description:
Satan wil jou kerk klein hou. Hoe minder mense in jou gemeente, hoe meer siele kan hy eien. Die grootte van jou kerk is 'n bewys tot watter mate jy die Hel ontvolk. As jy ’n mega-kerk het, beteken dit jy het meer siele gevestig. Dit beteken ook meer siele het uit die duiwel se kloue...
PB-af30
In stock
+

Satan wil jou kerk klein hou. Hoe minder mense in jou gemeente, hoe meer siele kan hy eien. Die grootte van jou kerk is 'n bewys tot watter mate jy die Hel ontvolk. As jy ’n mega-kerk het, beteken dit jy het meer siele gevestig. Dit beteken ook meer siele het uit die duiwel se kloue ontsnap. Vind meer uit in hierdie essensiële uitgawe vir alle geestelike leiers.