Kerk groei (EBOOK)

$12.50
Short description:
Wat is ’n prediker se hooftaak? Om huwelike en begrafnisse te lei? Beslis nie! Dit is wel ’n prediker se taak, maar nie sy hooftaak nie. As jou geestelike bediening verval het tot ’n vlak waar jy hoofsaaklik konsentreer op huwelikseremonies en begrafnisredes, moet jy weer jou Bybel gaan lees!...
E-afr33

This product is a digital download

.

Wat is ’n prediker se hooftaak? Om huwelike en begrafnisse te lei? Beslis nie! Dit is wel ’n prediker se taak, maar nie sy hooftaak nie. As jou geestelike bediening verval het tot ’n vlak waar jy hoofsaaklik konsentreer op huwelikseremonies en begrafnisredes, moet jy weer jou Bybel gaan lees! Die hooftaak van die prediker is om die Groot Opdrag na te kom.