Hulle Wat Voorgee (EBOOK)

$5.00
Short description:
Kerke is vol mense wat volledig voorgee en dan volledig dislojaal word. Satan se lopersleutel was nog altyd misleiding en voorgee. ‘n Leier wat nie dwarsdeur die masker kan sien van lemand wat voorgee nie, sal as gevolg van sy blindheld baie lyding deurmaak. Intimidasie, familiariteit en...

This product is a digital download

.

Kerke is vol mense wat volledig voorgee en dan volledig dislojaal word. Satan se lopersleutel was nog altyd misleiding en voorgee. ‘n Leier wat nie dwarsdeur die masker kan sien van lemand wat voorgee nie, sal as gevolg van sy blindheld baie lyding deurmaak. Intimidasie, familiariteit en verwarring is bose geeste wat bedienaars beveg. Meeste kere weet mense nie eers wat teen hulle veg nie. Hierdie boek sal jou help om die vyand in die binnekring te identifiseer en te beveg.