Die Kuns van Herder-Wees (EBOOK)

$12.50
Short description:
As jy ’n herder is vir God se kudde, sal hierdie weldeurdagte werk jou van groot hulp wees. In hierdie bladsye sal jy gedetailleerde en fyn uitgesoekte instruksies vind, essensieel vir sukses. In hierdie bladsye sal jy gedetailleerde en fyn uitgesoekte instruksies vind, essensieel vir jou...
E-afr02

This product is a digital download

.

As jy ’n herder is vir God se kudde, sal hierdie weldeurdagte werk jou van groot hulp wees. In hierdie bladsye sal jy gedetailleerde en fyn uitgesoekte instruksies vind, essensieel vir sukses. In hierdie bladsye sal jy gedetailleerde en fyn uitgesoekte instruksies vind, essensieel vir jou sukses. Dag Heward-Mills gebruik sy ondervinding van meer as dertig jaar as ’n herder om praktiese insig in die werk van die kerkleier te bied. As dit jou wens is om ’n herder van God se kudde te word, is dit die handleiding waarna jy gesoek het.