Laikos (EBOOK)

$7.50
Short description:
Die Griekse woord LAIKOS beteken "om geen vaardighede te hê nie". Die geskiedenis het ons oor en oor geleer dat groot dinge deur mense bereik word wat "vaardighede kortgekom" het. Leer uit hierdie uitstekende boek deur Dag Heward-Mills wat gebeur waar daar geen lekewerkers in die kerk is nie,...
E-afr07

This product is a digital download

.

Die Griekse woord LAIKOS beteken "om geen vaardighede te hê nie". Die geskiedenis het ons oor en oor geleer dat groot dinge deur mense bereik word wat "vaardighede kortgekom" het. Leer uit hierdie uitstekende boek deur Dag Heward-Mills wat gebeur waar daar geen lekewerkers in die kerk is nie, hoe om die werk met behulp van  lekewerkers te doen en waarom ons moet veg om die lekebediening in stand te hou.